Downloading six month’s worth of unlimited music downloads is harder than you might think. You run out of artists to download – artist on your CD shelf, artists on your mp3player and artists your friends suggest. You get download fatigue!
words
Essay oor die gebruik van bloed in films.
Geskryf vir en gepubliseer deur Litnet Ons is geneties aanmekaar gesit om op bloed te reageer. Goed, party meer as ander. Ek is vies daarvoor as ek van my bergfiets afval, verlam daardeur as dit my geliefdes s’n is en hartseer wanneer dit op die pad langs die motorfietsryer poel.