Moeg vir ‘n T-hemp wat lees Paris, France? Of I love New York?

Wat van ‘n lekker platvloerse, Bakgat?

Soek jy iets plaasliks? Met meer diepte? ‘n Oulike retro ontwerp?

Dan is jy op die regte plek. Jy en 49 ander mense. Van elke ontwerp word slegs 50 T-hemde gemaak. In totaal.

Waarvoor wag jy?

  • AangespoeldeSelect options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

    Aangespoelde

    R400,00
  • SwaeltjieSelect options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

    Swaeltjie

    R400,00
Total: