Anna Calvi is just breathtaking

April 11, 2011

Anna Calvi is nie vir almal nie. Net vir diegene met ‘n goeie oor en ‘n oop kop.

Wag vir die guitar ‘solo’ so driekwart deur…

Sy het ‘n arm besering opgedoen, so met tye gebruik sy ‘n ander guitarist – dan is sy vry om alles in die singery in te sit.

(Hierdie is ‘n fan video, so die kwaliteit is nie fantasties nie.)

    Leave a comment

    Time limit is exhausted. Please reload the CAPTCHA.

Total: