die troepe in die tuin

February 28, 2010

 

Ek het al drie tarentale in ons Parkwood kompleks se tuin gesien. Twee grotes en ‘n kleintjie. Vanoggend is ek egter verras deur die groepie wat voor ons woonstel verby jaag. Daar was maklik 15 tarentale en een deurmekaar hoender wat gedink het hy is ‘n tarentaal. Verbeel julle! In die hartjie van Johannesburg.

 

 My vriend Ed sê dit was sekerlik ‘n Gary Larson oomblik.

 

Die foto’s is nie great nie. Wildlife photographer was ek nog nooit nie en die troepe het verbasend vinnig skuiling gevind…

 

 

 

    Leave a comment

    Time limit is exhausted. Please reload the CAPTCHA.

Total: