‘Net een wenner’ deur Daantjie Badenhorst (2005)

November 15, 2010

Dit is ʼn biblioteek boek, so ek kan nie kla oor die geld wat ek daarvoor betaal het nie. Ek is wel spyt oor die petrol wat uitgery het.

Ek kon skaars Hoofstuk 1 klaarmaak.

Slegs bedoel vir mense wat van Noot vir Noot en vinnige karre hou.

 

 

 

* Hierdie resensie vorm deel van my Linden Biblioteek projek.

Linden Biblioteek het die meeste Afrikaanse boeke van al die biblioteke in Johannesburg en ek gaan hulle lees. Van A tot Z.

Daar is ‘n paar reëls:

– ek lees net boeke oorspronklik in Afrikaans geskryf en nie vertalings nie

– ek lees nie bundels nie

– as die boek werklik swak is hoef ek net die eerste hoofstuk te lees

– ek moet elke boek (of eerste hoofstuk) resenseer op Litnet

    Leave a comment

    Time limit is exhausted. Please reload the CAPTCHA.

Unstoppable Previous post Unstoppable
Total: