die gemors wat ek maak…

January 19, 2010

. . . as ek wheat-free, sugar-free, dairy-free pannekoek bak.

 

Om op ‘n Dinsdagmiddag, sommer vir die lekker, vir jou vrou blueberry pancakes te bak wat sy in die kombuis moet kom eet oor jou tweede pannekoek nog in die pan braai, en jy bietjie wil gesels, is nogal awesome.

 

Hier is die resep vir die deeg:

50g cornflour

50g quioa flour (wat ek met chickpea flour vervang het)

35g xylitol (wat ek met heuning vervang het)

210ml milk, soya milk or nut milk

2.5 tbsp water

1 medium egg

 

Hier is die resep vir die stroop:

4 tbsp blueberries (gevriesde, gemengde bessies, in my geval)

2tsp xyliton (heuning, in my geval)

1tbsp water (wat ek vergeet het)

1tsp lemon juice (meer soos in 4 teelepels, in my geval)

 

    Leave a comment

    Time limit is exhausted. Please reload the CAPTCHA.

Total: