Marius Weyers as n gay Nazi? Ek giggel nou nog.
words
KKNK – 1 April ‘As die broek pas’
Dalk luister ek te veel Lady Gaga. Sy vat komplekse konsepte (seksuele identiteit) en kabaret-style opvoerings en maak dit nie net toegangklik nie, maar ook supercool. Sy is besig om die massas op te voed.
KKNK – 1 April ‘Draadwerk’
ʼn Toneelstuk wat handel oor Helen Martins en die Uilhuis kan so maklik schmaltzy wees.
KKNK – 1 April Strijdom van der Merwe
In ‘n neutedop… Stijdom se ‘mannetjies’ staan in die landskap oppad Calitzdorp of George toe. Ons het definitief gaan soek daarvoor, maar sal enige persoon wat verby ry se aandag trek.